Check hom

Kyk vandag 15:30 regstreeks hoe ‘n rocket wat soos ‘n piel lyk opstyg!

In Snotstories deur griffin

Dis vandag Blue Origin se elfde vlug en hulle styg in West Texas op. Dit sal ‘n onbemande vlug wees en die rocket sal die suborbital capsule, die New Shepard dra – dis nou die gedeelte wat soos ‘n pielkop met venstertjies lyk. New Shepard is vernoem na Alan Shephard wat in May 1961 die eerste Amerikaner was wat space …

Share dit faktap
griffinKyk vandag 15:30 regstreeks hoe ‘n rocket wat soos ‘n piel lyk opstyg!