Check hom

Wen Blink Stefanus bier!

In Kompetisie deur griffin2 Eiertjies

Sommer nog 'n kompetisie vandag. Baie van julle het nou seker al gehoor dat Blink Stefanus besig is om pryswenner bier te maak. Die bier is seriously fokken lekker en jy mag dalk daarvan in die hande gekry het by die Watkykjy Pre-Apocalyptic party in Junie of by BraaiBoy se world record vibes. Blink is nou besig om sy bier …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWen Blink Stefanus bier!
Check hom

Slaptjip hou sy lyf model

In Fokken Main Videos deur griffin5 Eiertjies

Noem ons sommer talentspotters, want ons weet waar om die mooiste mense op te spoor en hulle in advertensies te gooi. Kyk byvoorbeeld nou ou Slaptjip. Die bra is 'n natural. Hierdie post is 46 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 1,248,508 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSlaptjip hou sy lyf model