Check hom

As jy nog nie van Black Dynamite gehoor het nie, mis jy moerse uit!

In Snotstories deur griffin

Siende dat die skoolvakansie hierdie week aangebreek het, kom ons kyk so bietjie na animasiereekse om te tuis of op holiday te kyk. Ons sal vinnig deur so paar kinderreekse draf, maar die grootmensreekse moet veral aandag kry, want dis vakansie en jy wil soos ‘n kind voel. Maar ‘n kind wat mag drink en vloek en sleg wees en …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinAs jy nog nie van Black Dynamite gehoor het nie, mis jy moerse uit!