Vir hierdie naweek se kykgenot het ons voorstelle vir befokte reekse wat in almal se smaak sal val. Daar is ‘n biografiese drama, crime & mystery, ‘n horror comedy, ‘n comedy drama, ‘n adventure fantasy drama en ‘n superhero action adventure comedy wat jy nie wil misloop nie! Jy gaan beslis nie genoeg tyd kry om alles oor die naweek …