Check hom

grifFin se basic resep vir billies vir almal, orals, vandag, more.

In Snotstories deur griffinRek jou bek

Biltong is 'n funny dier. Dit lyk soos kak, maar proe nogal oraait. Maar dit ruik nogal kak as jy te veel gevreet het en heeltyd poep. Dit laat chicks en mamma se seuntjies in Londen huil en huis toe verlang. Net soos Marmite en Mrs Balls. Persoonlik dink ek daai mense is net fokken simpel en kort PK's. Hierie …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffingrifFin se basic resep vir billies vir almal, orals, vandag, more.