Bill Burr is ‘n besonderse karakter. Ek het nie geweet dat mens ‘n B.A.-graad in ‘radio’ kan kry nie, maar hy het een – iets wat hy glad nie gebruik het nie tot onlangs, I guess, toe hy begin podcasts maak het. Gaan check laasgenoemde gerus uit op sy website – dis poes snaaks! Voordat hy famous geword het, het …