Check hom

Drie blondes en ‘n Volksiebonnet

In Skakels deur griffin

Sorry ou, Terwyl ons lekker by Oppikoppi sit en suip en kief bands kyk moet jy ongelukkig by die graft vir jou PC computer sit en staar. Ons het vir jou iets om hierdie laaste uur of wat meer draaglik te maak. Maak asof jy drie blondes en 'n Volksie besit. Tune hulle wat om te doen. Moet net nie …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDrie blondes en ‘n Volksiebonnet