Check hom

Boutique Farm Festival was ‘n fokken jol!

In Rolbees Reviews deur Rolbees1 Eiertjies

Fotos deur Henry Engelbrecht, Sandra Joubert en Kerry-Anne Wat het Fyre Festival (Fyre) en Boutique Farm Festival (BFF) in gemeen? Die kort antwoord is fokol. Well, beide die organisers het uitstekende bemarkingsveldtogte gehad, dis vir seker. In BFF se geval het dit al maande terug verlede jaar begin. On-line videos wat onderhoude met diensverskaffers en kunstenaars insluit, kompetisies om ‘n …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesBoutique Farm Festival was ‘n fokken jol!
Check hom

Calling Kingston! The Boutique Farm Festival interviews!

In Rolbees Reviews, Watkykjy Interviews deur griffinRek jou bek

Jirre, ek dink Kuif & Baard moet solank op stock op pienk haarkleursel! Laastens maar vir seker nie die minste nie, het ek met Mat van Calling Kingston ge-chat. Calling Kingston was formed in 2007 and you played the SA circuit for two years but then the band disappeared. What happened, man? Where have you guys been all these years? …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinCalling Kingston! The Boutique Farm Festival interviews!
Check hom

Boutique Farm Festival – Het Donald Trump sy goeie musieksmaak vir die wêreld weggesteek? 

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Ek het nog nie eens begin dink wat die eerste band sal wees wie se album ek in 2019 gaan review nie. Ek is nog half vakansie-breindood. What the hell do you want from me? Anyways, gisteraand kry ek ‘n oproep van iemand wat vir my nes Donald Trump geklink het. Ek het eers gedink dis Griffin wat dink hy …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesBoutique Farm Festival – Het Donald Trump sy goeie musieksmaak vir die wêreld weggesteek? 

Fritz Gun skiet ‘n draai by Distilled

In Mystic Boer Distilled Sessions deur griffinRek jou bek

Verlede week was nogal ‘n hectic week met Guns ‘n Roses en allerhande ander private parties en verpligtinge, so dinge was stil soos ‘n oorlogskip hier op Watkykjy. Stiefkind vibes. Ons het weereens ge-manage om een van Distilled se epsides te mis en daar kom vandag later juis weer ‘n nuwe een uit, so gaan join daai Facebook page. Ons …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinFritz Gun skiet ‘n draai by Distilled