Check hom

Egoli skop die Garden World blompot.. (Uiteindelik)

In Snotstories deur Christo Brandbruggies

As jy gister na graft verby die dopshop gery het, het jy seker ‘n celebratory knertsie gaan aanskaf – ‘n bier, ‘n Ricky Le Roux, vonkelwyn of selfs ‘n fokken panty dropper as jy moes. Solank jy net gisteraand half sewe ‘n glasie geklink het, want Egoli se laaste episode was op Mnet uitgepomp. Fok ja! Na 18 jaar op …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Christo BrandbruggiesEgoli skop die Garden World blompot.. (Uiteindelik)