Check hom

Vergeet van die pielewapper wat Chris Rock by Will Smith gekry het tydens die Oscars en kyk die nuwe reeks, Bel-Air!

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

Welkom as jy tot dusver deel uitmaak van die 1% mense op Facebook wat dit reg gekry het om uit die Will-Smith-Chris-Rock-poesklap-debat te bly.  Ek is ook nie van plan om daardie boring Hollywood-vuurtjie te stook nie. Ek voel ‘n fok vir die TMZ-esque reporting wat wonder hoeveel kilogram die Kardashians se tiete weeg nadat Kanye West nie meer in …

Share dit faktap
griffinVergeet van die pielewapper wat Chris Rock by Will Smith gekry het tydens die Oscars en kyk die nuwe reeks, Bel-Air!