Becky G, of Rebecca Marie Gomez soos sy gedoop is, is ‘n Amerikaanse sangeres was so dekade terug begin naam het met videos van haarself wat songs cover. Die procuder Dr. Luke (geen fokken idee wie die bra is nie), het haar raakgesien en ‘n record deal aangebied en Becky het begin collaborate met ouens soos will.i.am en Cody Simpson …