Check hom

Battlecock! – kragtige kortes

In Kragtige Kortes deur griffinRek jou bek

Nee, dis nie Engels vir ‘oorlogspiel’ nie. Die Dukinson-broers het uiteindelik hul aartsvyande geklop, maar die Krullmuller-susters is op soek na bloed en wraak is ‘n gereg wat die beste onderarm ge-serve word. Welkom by battlecock, ‘n fokken snaakse kortfilm oor badminton. Wie sou kon dink dat pluimbal so fokken snaaks kon wees?  Battlecock! from Ben Mallaby on Vimeo. …

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
griffinBattlecock! – kragtige kortes