Check hom

The Killers – Battleborn (album review)

In Watkykjy Reviews deur Zirkie

Die laaste keer wat ek 'n The Killers album besit het was in 2004 toe ek nog 'n werk, 'n meisie en drome vir die toekoms gehad het. Daai album was Hot Fuss en ek het dit ontdek danksy die single Mr. Brightside wat ek gehoor het op Q Magazine se Best of 2003 Compilation CD. Ek het hierdie cd …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
ZirkieThe Killers – Battleborn (album review)