Net om jou vinnig op spoed te bring – in Amerika is daar vier major prestigious award ceremonies vir die uitvoerende kunste: jy kry die Grammy Awards (musiek), die Oscars (movies), die Tony Awards (verhoog) en die Prime Time Emmy Awards (TV vermaak). Hierdie jaar se contenders is die afgelope Dinsdag, 12 Julie, bekend gemaak en die actual prysuitdeling vind …
Drie gunsteling reekse is terug met nuwe seisoene!
Dis soms moeilik om kop te hou met al die reekse wat mens stream op al die verskillende platforms daarbuite. Die main rede hiervoor is dat meeste van ons die reekse binge, dan aanbeweeg na die volgende reeks en dan te vergeet om ons ou gunsteling reekse te weer op te soek om te check of daar al nuwe seasons …