Check hom

Wil jy ‘n karakter in ‘n graphic novel wees?

In Aankondigings deur griffin

Staan eerste in lyn om die tweede boek in die gewilde stripboekreeks te kry: Die Avonture van Bal-Oog & Brommel deur die crowdfunding-veldtog te ondersteun! Nie net dit nie – deur die veldtog te ondersteun, is die volgende pryse op die spel: t-shirts of ‘n getekende kunsafdruk deur Willem Samuel. Wil jy ’n karakter wees in ’n grafiese roman? Die aanbod is …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWil jy ‘n karakter in ‘n graphic novel wees?
Check hom

Moord in Ixia Straat

In Komix deur griffin

Die eerste Bal-Oog en Brommel graphic novel is oppad! Bal-oog Belisitiek en Brommel Bos is beste vriende wat grootword in Milnerton, Kaapstad. Bal-Oog is dolverlief op Anja, maar sy het ‘n boyfriend – die rugbyheld, Kobus Burger. Toe Kobus verdwyn besluit Bal-Oog en Brommel om ondersoek in te stel en word gou verstrengel in die skadu-wêreld van Milnerton se skurke. …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinMoord in Ixia Straat
Check hom

Bal-oog belistic

In Komix deur griffin

Hierdie post is 60 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 1,834,712 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinBal-oog belistic