Check hom

Bacchus is beter as die Bokke en Proteas

In Snotstories deur Kaptein Kortbroek2 Eiertjies

So sit ons die ander aand nà ‘n Bacchus Nel show by Mike’s on Main in Kleinmond. Dit is een van daai bars waar die brannas specials en visvang stories (en tips) soos stroop loop. Kleinmond is ‘n kusdorpie waar die meeste afgetrede NG predikante in die land woon, of so sê hulle. Daar hang ‘n “No Passing Out!” teken teen een …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Kaptein KortbroekBacchus is beter as die Bokke en Proteas