Check hom

Babysoft – kakduur kakpapier wat kak is.

In Kak companies deur griffin1 Eiertjies

Suid-Afrika het verander. Babas het mean motherfuckers geword. Hulle is harder. Babas kan hulleself in die tronk handle as hulle vir enige rede moet tronk toe gaan, want BabySoft het ‘n nuwe betekenis gegee aan presies hoe sag hulle vermoed babas behoort te wees. Hulle produk het agteruit gegaan, want jy kan nou jou baba se agterent met hulle skuurpapier …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinBabysoft – kakduur kakpapier wat kak is.