Woorde: Rolbees Kiekies: The Image Engineer In die begin het die gode die blues, sweet soul en fifties rock and roll geskep. Voor dit was musiek maar vormloos, leeg en daar was te veel verveeldheid by konserte. Na ‘n paar gigs het die gode getune: “Ok, laat daar nou rock, punk en metal wees!” en goeie bliksem, daar was! Rumour …