Check hom

Autonomous – Kragtige Kortes

In Kragtige Kortes deur griffinRek jou bek

Welkom by hierdie week se keuse vir Kragtige Kortes – ‘n section op Watkykjy waar ons weekliks ‘n kief kortfilm kies vir jou kykgenot! Autonomous is ‘n moerse lekker 3D animated Sci-Fi kortfilm deur Joe Sill. Dis ‘n cyberpunk thriller wat gaan oor  ‘n bike gang van traffickers in ‘n wêreld van autonomous vehicles. Amper Transformer tipe vibes, skiem ek. …

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
griffinAutonomous – Kragtige Kortes