In die 80s was daar nie dating apps soos Tinder nie. In Suid-Afrika se tyskrifte soos die Huisgenoot en Landbouweekblad, was daar lame sections soos Hoekie vir Eensames of Die Opsitkers waar mense hulleself kon adverteer in klein beskrywende paragrafies. In Amerika was dinge op ‘n ander level – daar was video dating services waar desperate single mense gevra is …