Check hom

Watkykjy se F1 voorspellings vir die 2022 seisoen!

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

Verlede jaar se F1 wêreldkampioen, Max Verstappen trek hierdie jaar ‘n nommer 1 truitjie aan en hang die nommer 33 vir eers in die kas. Al die Formule 1 renjaers vir 2022 het hulle nuwe karre lekker ingery by Bahrain se pre-season tests en dinge lyk lekker. Almal behalwe  Vettel. Hy het eers gou so bietjie covid. Nico Hulkenberg hou …

Share dit faktap
griffinWatkykjy se F1 voorspellings vir die 2022 seisoen!