Check hom

Ashley Tisdale – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Het jy al daai kief cartoon, Phineas and Ferb ge-kokkenodge? Phineas se klikkiebeksuster, Candace is nogal bietjie van ‘n teef maar die goose wat haar karakter se stemwerk doen is nogal bietjie van ‘n warm bokkie – Ashley Tisdale. Tit-bits: Gedurende haar kinderjare het sy haar verskyning gemaak in meer as 100 TV advertensies O ja, sy kan bietjie sing …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinAshley Tisdale – Woensdag se warm bokkie