Check hom

Tyd vir Arries: Die Noord-Suid Divide in die UK

In Snotstories deur Watkykertjie bydraeRek jou bek

(deur meisie) Die United Kingdom is ‘n klein eiland, noord van Afrika en so effe skuins links van die res van Europa. Die effe links maak op vir die aweregses onder die Engelse. Wag, ek stop eeder hier voor ons op ‘n tangent afgly, heeltemal koers verloor en dink dit gaan actually oor lelike uniforms en almal weer begin baklei. …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Watkykertjie bydraeTyd vir Arries: Die Noord-Suid Divide in die UK