Check hom

Armstrong – kragtige kortes

In Kragtige Kortes deur griffin

Welkom by hierdie week se keuse vir Kragtige Kortes – ‘n section op Watkykjy waar ons weekliks ‘n kief kortfilm kies vir jou kykgenot! Dis weer tyd virre animated kortfilm. Mel hou stilletjies haar crush dop vanaf die oorkant van die fabrieksvloer. En toe gebeur iets fokken weird – die maan verdwyn en dinge begin uitgemaarval. Die wêreld breek letterlik …

Share dit faktap
griffinArmstrong – kragtige kortes