Fokkit, asof dit nie reeds warm genoeg is vandag nie, maak ons dinge nog warmer met Ariana Grande. Hierdie girl se music career is nou maar skaars 5 jaar aan die gang en haar eerste single in 2013 het binne 7 ure die nommer 1 spot geslaan. Teen laasjaar min of meer hierdie tyd, het Ariana se music videos 9 miljard views gehad …