Check hom

Check hierdie Suid-Afrikaanse entertainers se creativity tydens lockdown!

In Kief musiek, Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Wel, die nasionale inperking is gisteraand verleng. What a time to be alive. Die infeksiekoers lyk redelik stabiel maar die sterftesyfers bly maar nog redelik hoog. Die slim mense wat op die National Corona Virus Command Council dien moes obviously ‘n paar moeilike besluite neem. Toets, toets, toets, een, twee, drie! Isoleer, isoleer isoleer! Dis ou Tedros (try jy maar …

Share dit faktap
  •  
  • 2
  •  
  •  
  •  
  •  
    2
    Shares
RolbeesCheck hierdie Suid-Afrikaanse entertainers se creativity tydens lockdown!