Check hom

Countdown to Koppi party – Arcade Empire. Vanaand!

In Oppikoppi deur griffinRek jou bek

Daar is minder as ‘n week ook oor voor jy by Oppikoppi in die stof kan gaan rondrol en ‘n totale kokkelol van jouself kan maak maar daar is nog ‘n Oppikoppi pre-party saam met Wat Kyk Jy? En daai party is vanaand by Arace Empire in Pretoria waar jy ‘n kans het om tickets na die Oppikoppi festival te …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinCountdown to Koppi party – Arcade Empire. Vanaand!
Check hom

Die Watkykjy jol by Arcade Empire – Foto’s en video.

In Fokken Main Videos deur griffin3 Eiertjies

Ons het Saterdag 'n fokken vet party gegooi by Arcade Empire met Man As Machine, CrashCarBurn en Shadowclub. Fokkit, en die bands het gejol asof dit hulle laaste gig op aarde was. Ons is besig om die volgende Watkykjy parties te reel vir April en Mei, so ons sal julle op hoogte hou van wat, hoe, waar, wanneer hoeveel en …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie Watkykjy jol by Arcade Empire – Foto’s en video.