Check hom

Goete vir die gooste om te stream die naweek…

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

Ek het hierdie afgelope week net mooi fokol tyd gekry om enige TV te kyk nie want ek het my tiete fokken suur gewerk. Dit was darem die moeite werd, want ek is nou op pad Kaap toe vir ‘n well deserved break saam met my goose en sit tans in ‘n klein restaurantjie by Gariepdam en graze aan ‘n …

Share dit faktap
griffinGoete vir die gooste om te stream die naweek…
Check hom

Dis New Year’s Eve en hier is vir jou 10 gepaste movies 2021 in sy moer in te stuur!

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

En daar kak die tweede jaar van die pandemie en die derde een gaan nou aanbreek met al sy waves en gepaardgaande trompettergeskal en kak! Dit voel darem om 2021 bietjie vinniger verbygegaan het as 2020 en ek hoop jou jaar was tot ‘n mate mmer suksesvol as die vorige een. Hopelik blaas jy nou so bietjie stoom af om …

Share dit faktap
griffinDis New Year’s Eve en hier is vir jou 10 gepaste movies 2021 in sy moer in te stuur!
Check hom

Six hardegat series to revisit or add to your streaming list!

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

Need more streaming goodness? Check out our top 10 list of movies and TV series picks from The Plumlist. It is my to-go-to website when I’m stuck for streaming ideas from Netflix, Showmax and Amazon Prime:  #10. 7 times we both loved and loathed the Roy family in Succession With Succession Season 3 being released on 17 October 2021 (new …

Share dit faktap
griffinSix hardegat series to revisit or add to your streaming list!
Check hom

Ten lekker Silwerskermfees movies you can kyk this naweek. Also learn some Mengels.

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

Need more streaming goodness? Check out our top 10 list of movies and TV series picks from The Plumlist. It is my to-go-to website when I’m stuck for streaming ideas from Netflix, Showmax and Amazon Prime:  #10. Judy offers an insightful look at the life of an iconic star No one could have predicted that Renée Zellweger would play Judy …

Share dit faktap
griffinTen lekker Silwerskermfees movies you can kyk this naweek. Also learn some Mengels.