Check hom

Vir die serious GnFnR fans – Die Appetite For Destruction Locked n’ Loaded box set is die holy fokken grail!

In Kief musiek, Kompetisie deur griffinRek jou bek

‘n Groepie takhare het in 1985 Los Angeles uit die bloute uit aan die ballas begin rondruk en groot opslae gemaak. Een van rock ‘n roll se mees iconic albums ooit is 31 jaar gelede release – Guns ‘n Roses se Appetite for Destruction. Dit is tot vandag toe nog die beste verkoper van ‘n Amerikaanse debuutalbum wêreldwyd ooit – …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinVir die serious GnFnR fans – Die Appetite For Destruction Locked n’ Loaded box set is die holy fokken grail!