Check hom

As jy ‘n School of Rock fan is, gaan jy A.P. Bio smaak!

In Snotstories deur griffinRek jou bek

Glenn Howerton (Dennis van It’s Always Sunny In Philadelphia) vertolk die rol van Jack Griffin, ‘n voormalige filosofieprofessor van Harvard, wat grootskaalse kak aangejaag het, somewhere along the line. As gevolg hiervan word die onteerde professor forseer om terug te keer na Toledo, Ohio om vir sy sondes te boet deur vir hoërskoolleerlinge klas te gee in biologie by Whitlock …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinAs jy ‘n School of Rock fan is, gaan jy A.P. Bio smaak!