Check hom

SA artists soos Anton Goosen was hierdie week deel van die stream team!

In Rolbees Reviews deur griffin5 Eiertjies

Lockdown. dag 49. Amper by 50. Sonder volledige informasie van Government het ek nie juis veel om oor Covid-19 te sê nie. Wie weet wat aangaan? Ons kyk maar Noord en fok voort. Al wat ek weet is dit stroom soos ‘n droom met my nuwe 5G router! So wie het ek nou weer ge-oog? Of ge-oor? Eerstens, Anton Goosen …

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
griffinSA artists soos Anton Goosen was hierdie week deel van die stream team!
Check hom

Anton Goosen gooi ‘n lekker acoustic session op Distilled episode 10!

In Mystic Boer Distilled Sessions deur griffinRek jou bek

Ongeveer amper presies ‘n jaar gelede is Anton Goosen se nuutste album, Padkos, die lewe ingestuur en Rolbees het hom nogal in diepte dissekteer indien jy dit gemis het en gou vir ‘n refresher wil gaan. Kan jy glo dat die bra al amper by die mid-seventies trek en steeds stages regoor Suid-Afrika rock, naweek na naweek? Hy het een van die langste …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinAnton Goosen gooi ‘n lekker acoustic session op Distilled episode 10!
Check hom

Goosen se Padkos, laat jou reis deur Suid-Afrika, free of charge

In Rolbees Reviews deur Rolbees2 Eiertjies

Die Bob Dylan van ons land het al weer vir ‘n paar skatte gaan skep.  Padkos is die Liedjieboer se  eerste album in elf jaar en ek moet sê dis baie, baie welkom! Dis altyd ‘n plesier om regte musiek in Afrikaans te hoor maar daar is iets baie spesiaal daaraan wanneer ‘n legendariese kunstenaar (waaarna jy al luister sedert jy …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesGoosen se Padkos, laat jou reis deur Suid-Afrika, free of charge
Check hom

Anton Goosen – 33 Seaside (om te rock and roll)

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Anton Goosen het die naweek wat verby is die 70 jaar mylpaal behaal! Baie geluk Bra Anton! Mag daar nog vele meer wees! Dink ‘n bietjie terug. Wanneer was die eerste keer dat jy bewus geraak het van Anton Goosen se musiek? Ek was nog ‘n klein laaitie. Ek kan nie onthou watter liedjie ek eerste gehoor het nie. Boy …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesAnton Goosen – 33 Seaside (om te rock and roll)