Check hom

Wat de fokken vloekwoord gaan hier aan?

In Pot Kak Podcasts deur griffinRek jou bek

As jy iemand is wat op Watktkjy uithang en ter selfde tyd interessante podcasts smaak, gaan jy hierdie een erg like. Dit gaan oor vloek en dit is legit vir proper navoringsdoeleindes. Prof. Gerhard Van Huysteen is ‘n taaldosent aan die Noordwes-Universiteit en doen so bietjie research oor hoekom mense vloek. Like, vloek jy net wanneer jy die fokken moer …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWat de fokken vloekwoord gaan hier aan?