Ons skop sommer hierdie Donderdag vroeg af met Anne Hirsch se nuutste episode van die FOBLO bulletin. Maak vas jou belt, vandag gaan besig wees… Hierdie post is 33 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 1,207,234 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
FOBLO 14 – The Deep A edition
Share dit faktap
Local YouTube channels: Anne Hirsch. Die vatterige awkward flirt.
YouTube is amper-amper beter as TV deesdae. Daar is ‘n kakhuis vol interesting shows wat jy self kan gaan uitsoek en aan kan subscribe. Weet jy hoe werk subscribe? Jy fokken click op “Subscribe” op die ou se naam wat ‘n video ge-upload het as jy in-sign met jou Gmail account op YouTube, dan update dit jou YouTube panel met …
Share dit faktap
The Anne Hirsch Show – Francois Van Coke
Hierdie chick is fokken akward. Dis min dat mense dit regkry om "awkward" humor af te pull maar Anne Hirsch kry dit reg. Laat mens nogal dink aan "Between Two Ferns" maar miskien meer aan Miranda Hart van die Britse TV show, Miranda. Fokken weirdo. Ons voel nogal vuil omdat ons haar nou eers ontdek het. Sy is al amper …
Share dit faktap