Check hom

Anne Hathaway – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Anne Hathaway het haar deurbraak gemaak met Disney se The Princess Diaries terug in 2001 en het sedertdien net vorentoe gekyk. Teen 2015 was sy een van die hoogs betaalde aktrises ter wêreld en haar films het gesamentlik $6.8 miljard ingehark. Jy kan haar sien in The Witches, Dark Waters, Colossal, Interstellar, Get Smart, The Dark Knight Rises en Brokeback Mountain.   Hierdie post is …

Share dit faktap
griffinAnne Hathaway – Woensdag se warm bokkie