Check hom

Anna Kendrick – Woensdag se warm bokkie.

In Warm Bokkies deur griffin1 Eiertjies

Anna Kendrick is (sover dit Hollywood betref) redelik fokken boring. Sy date byvoorbeeld vir Ben Richardson. Nog nooit van hom gehoor nie? Dis een of ander cinematographer wat op movies gewerk het waarvan jy moontlik nog nooit gehoor het nie. Sulke boring. Dis darem goeie nuus vir die ouens in die filmbedryf wat agter die skerms werk. Soms kan jy …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinAnna Kendrick – Woensdag se warm bokkie.