Check hom

Sex in Afrikaans se music video deur Angie oeh

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

Angie oeh, het haar debuut EP, Sex in Afrikaans, op 20 Mei vroeër vanjaar release en nou het sy ook uiteindelik ‘n tit musiekvideo vir “Sex in Afrikaans” geskiet. Dit het plaasgevind in ‘n warehouse in Woodstock, Kaapstad met chicks, bikes en karre. Yaseen Damon, een van die konigns van karre spin, het die karre en die drywers voorsien vir die …

Share dit faktap
griffinSex in Afrikaans se music video deur Angie oeh
Check hom

Angie oeh – die Moot en probably Suid-Afrika se enigste mumble rapper

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

Ek het so paar weke gelede toevallig op ‘n nuwe chick op die music scene afgekom: Angie oeh. Ja, jy spel die tweede woord met ‘n kleinletter. Mens sou raai dat haar face tats dalk deur die Amerikaanse rapper, singer en songwriter, Post Malone gëinpireer is. Oor haar musiek self is ek nie so seker nie. Sy mag dalk local …

Share dit faktap
griffinAngie oeh – die Moot en probably Suid-Afrika se enigste mumble rapper