Check hom

Angelique Kerber – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Angelique Kerber is ‘n pro Duitse tennisspeler en ‘n voormalige nommer 1, wat pretty fokken moeilik is met Serena Williams wat alles so dominate. Sy het al drie grand slams gewen en het haar professionele debuut gemaak in 2003. In 2011 het sy die semi-finals van die US Open gemaak terwyl sy  92ste ge-rank was in die wêreld. Hierdie post …

Share dit faktap
griffinAngelique Kerber – Woensdag se warm bokkie