Check hom

Anfiorester – All The Past Lights (volle album)

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

Ek fokken wed jou al die geld wat jy het, jy het nog nooit van hierdie ouens gehoor nie. Anfioster is ‘n experimental alternative indy band van Spanje. Hulle het net oor die 50 likes op Facebook. Dis fokol. Hulle bekryf hulleself as ‘n “band of post-rock, shoegaze, experimental, alternative, indie music”. Dis die heel eerste keer in my fokken …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinAnfiorester – All The Past Lights (volle album)