Kom ons probeer bietjie iets anders hierdie week. Toe ek net begin skryf het vir Watkykjy, so om en by vyf jaar gelede, het ek elke week drie CDs deurgeluister en kort gedagtes in die kuberruimte ingestuur. Bands het hulle CDs na ons toe gestuur en stroomdienste het nog nie die mark omvergewerp nie. Ek het maar gesukkel aan die …
Share dit faktap