Hou julle nog uit? As jy nou nog nie jou kop verloor het nie kan jy maar vir nog ‘n maand vasbyt. Kom nou, man, moenie so wees nie! Eish, no jokes, kom ons hoop die lockdown word nie weer verleng nie. Hier is die afgelope week se live streams (en ander video clips) wat op my social media feeds …