Check hom

Anastasia Sokolova – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Sy het vir die eerste keer internasionale aandag  getrek as contestant op Ukraine’s Got Talent in 2013 en het sedertdien bekendheid verwerf as die wêreld se beste paaldanser. Sy het ‘n graad in ekonomie wat evident is in die spaarsamige klere wat sy dra. Sy is ook die president en stigter van die Kieve School of Dance & Acrobatics.  …

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
griffinAnastasia Sokolova – Woensdag se warm bokkie
Check hom

Anastasia Sokolova van Ukraine smeer ‘n paal iets vreesliks.

In Warm Bokkies deur griffin3 Eiertjies

Anastasia Sokolova van Ukraine is heel moontlik die beste paaldanser op op planeet aarde. Jou mond sal oophang as jy die video kyk en as jy klaar is en afkyk sal jou broek ook heel moontlik oophang. Jy sal ook vind dat jy onbewustlik "Ukranian Visa requirements" in jou Google masjien ingetik het. En waar is jou werkshemp nou? Check, …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinAnastasia Sokolova van Ukraine smeer ‘n paal iets vreesliks.