Check hom

Vat Vyf! Week 46 van 2018! Julle! Amor kry ‘n TV! Yay!

In Wat is nuus? deur PK Malherbe

1) Suid-Afrika. Land van pis en heuning. Nee regtig, ons landjie is weer op die internasionale kaart met “groen” bakstene gemaak uit sand, bakterieë en pis. Dis die brain child van twee pisgesig studente aan UCT en hul lektor. Tans word 30 liter urine benodig om een baksteen te maak en die urine word verskaf deur mansstudente aan die universiteit …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
PK MalherbeVat Vyf! Week 46 van 2018! Julle! Amor kry ‘n TV! Yay!
Check hom

In die kryt met Amor en Patricia

In Snotstories deur Chopper Charlie

Dis met 'n wrang glimlag wat ons almal die Patricia-Amor sage volg. Ons maak of ons nie omgee nie en skud ons koppe en lag terwyl ons die tjops omdraai voor dit brand. Maar diep binne-in maak dit saak. Diep binne-in hou almal van 'n prize fight en dis tyd om favourites te kies. In die rooi hoek… Patricia is …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Chopper CharlieIn die kryt met Amor en Patricia