Check hom

Coronavirus Lockdown Dag 7 – Wat kan ek stream?

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

Baie geluk! Jy is nou presies een derde van die tyd deur die nasionale lockdown in Suid-Afrika. Jy het sewe dae agter die rug en daar is nou presies nog twee weke oor van “stay the fuck at home” en as mense nie luister, nog so paar weke na dit. Maak reg vir die feit dat alles onherroepelik gaan verander …

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
griffinCoronavirus Lockdown Dag 7 – Wat kan ek stream?
Check hom

Coronavirus Lockdown Dag 5 – Wat kan ek stream?

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

Kom ons begin vandag met ‘n vinnige interessante stukkie opbeurende inligting wat Spotify vir ons aangestuur het. Volgens hulle stats was daar hierdie week ‘n toename in playlists vir kook- en huishoudelike temas, wat beteken  dat julle hoofsaaklik fokus op gesins- en huishoudelike takies in plaas van musiek om jouself faktap te suip en te party. Daar was ook ‘n …

Share dit faktap
  •  
  • 2
  •  
  •  
  •  
  •  
    2
    Shares
griffinCoronavirus Lockdown Dag 5 – Wat kan ek stream?