Dis soms moeilik om kop te hou met al die reekse wat mens stream op al die verskillende platforms daarbuite. Die main rede hiervoor is dat meeste van ons die reekse binge, dan aanbeweeg na die volgende reeks en dan te vergeet om ons ou gunsteling reekse te weer op te soek om te check of daar al nuwe seasons …
‘n Hele tros goofball en slapstick comedies om die naweek te kyk, want stage 6 loadshedding maak ons fokken tiete lam!
Mense van die overseas sal skiem dat meeste van ons hier in Suid-Afrika ly aan die Pseudobulbar effek – ‘n toestand wat gekenmerk word deur skielike onbeheerbare en onvanpaste uitbarstings van lag of -huilbuie. Wat eintlik aan die gang is, is dat ESKOM ons land so rondfok met die verskillende stages van loadshedding dat ons nie weet of ons moet …
Pulse – ‘n splinternuwe local sci-fi horror reeks wat gamers sal smaak!
Gaming was nog altyd huge gewees, maar dit het nogal wild gegroei oor die afgelope dekade, sou ek reken. Selfs ‘n stupid ou tietkop soos ek geniet die odd game nou en dan, so ek sou reken ek is ook effens into gaming. Nou nie so erg soos sommige kids nie. Die fok weet, as my nephews kom kuier sien …
Van Sesame Street tot Michael Jackson – 4 easy doccies vir Sondag se bierfees hangover (of vandag s’n)
Dié van julle wat vandag leave igesit eht was fokken slim gewees. Ek hoop jy is besig om ‘n befokte super langnaweek te geniet. Sommige van ons freelance fokkers moet meeste van die tyd publieke vakansiedae prysgee omdat ons base konte is. Die upside is dat ons ook darem op random tye kan besluit om af te vat en op …