Check hom

Daar’s fout op Amanzimtoti

In Snotstories deur Chopper Charlie

'n Vakansiedag in die middel van 'n week is die perfekte opportunity om 'n lange te gooi coast toe skiem ek en die Prinses. Zak is laag so ons val sommer in by my ouma-hulle op 'toti. At least kry 'n ou dan sommer ook bietjie sneeudier duty agter die rug. Praat van sneeudiere. Kyk toe ons generation op skool …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Chopper CharlieDaar’s fout op Amanzimtoti