Check hom

Amanda Seyfried – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Vir elke hot chick daarbuite is daar ‘n ou wat haar kak moet vreet. Een so ou date Amanda Seyfried. Kyk, sy is hot maar jirre, wie wil iemand dat wat ‘n collection opgestopte diere het? Diere soos ‘n ponie, ‘n jakals, ‘n uil, ‘n moose, ‘n bok en ‘n paar dooie skoenlappers. Conan O’Brien het as ‘n joke vir …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinAmanda Seyfried – Woensdag se warm bokkie