Check hom

Beer Adriaanse – Wat de vloekwoord?

In Pot Kak Podcasts, Wat de vloekwoord deur griffinRek jou bek

As jy iemand is wat op Watkykjy uithang en ter selfde tyd interessante podcasts smaak, gaan jy hierdie een erg like. Dit gaan oor vloek en dit is legit vir proper navoringsdoeleindes. Prof. Gerhard Van Huysteen is ‘n taaldosent aan die Noordwes-Universiteit en doen so bietjie research oor hoekom mense vloek. Om die konsep van vloek bietjie beter te verstaan, …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinBeer Adriaanse – Wat de vloekwoord?