Check hom

So bietjie minder shock met Die Antwoord maar die awe is daar

In Die Antwoord deur griffinRek jou bek

Hey, Die Anwoord het alweer ‘n nuwe music video uit! So wat kan jy verwag voor jy play druk? Wat is jou predictions? Vat so vyf raaiskote en dan kyk ons so bietjie of jy reg wss: Directed by Ninja? Check. Featuring Yo-Landi Vi$$er? Only always. Is daar grafiti gebasseer op Roger Ballen se kuns? Natuurlik. Maak tiete, seks of nudity …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSo bietjie minder shock met Die Antwoord maar die awe is daar