Alicia het by die 2008 Olympics silwer gevat, maar met 10 medals op haar naam, is sy die tweedemeeste decorated Amerikaanse gimnas in world champ geskiedenis. Gimnaste se musiek vir flik-flakke op die vloer is altyd tosserig. En daar is altyd rights issues, maar jire, drop ‘n band ‘n email en vra permission: “Hoesit, AC/DC. Ek gaan bomlallakiesies maak voor …
Share dit faktap