Check hom

Die Antwoord – Live @ Alexander Theatre. Vry 26 en Sat 27 Februarie.

In Watkykjy Gigs deur griffin

Die Antwoord gooi ‘n poesgroot gig by die Alexander Theatre (36 Stiemens St, Braamfontein) Vrydag 26 en Saterdag 27 Februarie. Jy kan pre-sale tickets kry deur ‘n e-mail te looi na debbie@88.co.za of jy kan dit by TokyoStar koop – 26 Gleneagles in Greenside. Pre-Sale tickets kos R100 elk en by die deur sal jy R150 moet uithaal. Altwee gigs …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie Antwoord – Live @ Alexander Theatre. Vry 26 en Sat 27 Februarie.
Check hom

Score free entrance vir 2: Die Antwoord 27 Feb in Joburg

In Kompetisie deur griffin

Ons gee weer stuff weg hieso op Watkykjy. Hierdie keer is dit free entrance vir jou en jou maatjie om Die Antwoord te gaan speck by die Alexander Theatre in Joburg, Saterdag 27 Februarie. Total waarde is 300 skille. Dis tien teen een die laaste keer dat jy hulle live kan kokkenodge in die Gauteng  Flats virre lang tyd voor …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinScore free entrance vir 2: Die Antwoord 27 Feb in Joburg